Audiobook Trend
Die keiser se duim

Die keiser se duim

著者: Chris Karsten

ナレーター: André Weideman

出版社: Human & Rousseau

配信日: 2026-04-01

再生時間: 11時間13分

聴き放題対象

あらすじ

Ella Neser en Lou Pepler werk weer saam as private ondersoekers. Maar die dag voor Ella op pad is Brugge toe, daag ’n familielid van Lou se eks op en smeek hulle om hulp. Liesbet se broer en sy neef is wynboere wat in Hongarye op ’n wynlandgoed naby Boedapest werk. Maar nou het hulle verdwyn. Lou moet tog dringend die twee jong boere in een stuk terugbring. So vertrek Ella na België, en Lou na Boedapest. Maar iewers duskant die Donau regeer daar ’n mafioso met die mag van ’n keiser. Please note: This audiobook is in Afrikaans.