Audiobook Trend
Die verdwyning van Billy Katz [The Disappearance of Billy Katz]

Die verdwyning van Billy Katz [The Disappearance of Billy Katz]

著者: Chris Karsten

ナレーター: Susanne Beyers

出版社: Human & Rousseau

評価: 0.0 (0件)

聴き放題対象

あらすじ

Speurder Ella Neser stel ondersoek in nadat vier voete in 'n Checkers-sak in 'n openbare tuin gevind word. Lou Pepler, eks-polisieman, nou sekuriteitskonsultant, glo dit hou verband met 'n saak wat hy 20 jaar gelede ondersoek het—die verdwyning van Billy Katz, rykmanseun en rokjagter. Ella se soektog lei na 'n begrafnisonderneming in Turffontein en die Pottas-familie. Maar hoe hou die voete verband met Billy Katz se verdwyning en die saak wat Lou sy loopbaan en amper sy lewe gekos het? Please note: This audiobook is in Afrikaans.
Die verdwyning van Billy Katz [The Disappearance of Billy Katz] | Audiobook トレンドトラッカー